Loading Events

« All Events

  • This event has passed.
Jul 29

Hakuna Potjiekos Kompetisie 2023

July 29, 2023 @ 12:00 pm - 7:00 pm

Eerste Prys ter waarde van +$200 deur OORSEE
Nou ga ons lekke om die vuurtjie sit en kuier!
Bring jou braai, bou jou braai, kook jou potjie, wen ‘n prys.
Bring ook jou eie drankies vir groot mense en kids.
Bring jou konsertina, kitaar of boombox vir lekker kuier.
Beste potjie wen ‘n hamper!! Onthou, presentation is everything!

Details

Date:
July 29, 2023
Time:
12:00 pm - 7:00 pm
Website:
https://events.humanitix.com/hakuna-potjiekos-kompetisie-2023

Venue

Madden Road
57 Madden Rd
Heatherton, Victoria 3202 Australia
+ Google Map
View Venue Website

Organizer

Onida Weir
Phone
61439090131
Email
oweir@baysidechurch.com.au

Responses