Ontvang 20% Afslag op Afrikaans is Lekker 2025!
Vir al ons Oorsee App-lede in Nieu-Seeland en Australië — dis jou kans om te spaar op kaartjies vir hierdie ongelooflike Afrikaanse musiekfees!
Gebruik afslagkode: OORSEE20 tydens bespreking.
Moenie dit misloop nie – net vir ’n beperkte tyd!
Kunstenaars is Ruhan du Toit, Bobby van Jaarsveld en Corlea saam met JD Mars. Dit gaan lekker wees !!
Responses