Loading Events

« All Events

Aug 24

Afrikaans is Lekker 2025 – Sydney

August 24 @ 5:00 pm - 9:00 pm

🎉 Ontvang 20% Afslag op Afrikaans is Lekker 2025!

Vir al ons Oorsee App-lede in Nieu-Seeland en Australië — dis jou kans om te spaar op kaartjies vir hierdie ongelooflike Afrikaanse musiekfees!

Gebruik afslagkode: OORSEE20 tydens bespreking.

Moenie dit misloop nie – net vir ’n beperkte tyd! 🇳🇿🇦🇺

Kunstenaars is Ruhan du Toit, Bobby van Jaarsveld en Corlea saam met JD Mars. Dit gaan lekker wees !!

Responses