Loading Events

« All Events

  • This event has passed.
Oct 19

Kawerau Familie Kamp

October 19, 2023 - October 23, 2023

Dit is ‘n bymekaar koms vir families en vriende wat graag hulle talente in braai, spit en potjiekos wil uitstal.

Ons het heelwat borge wat die geleentheid se pryse borg, so die kompetisie is groot. Ondersteuners is net so welkom.

Ons het Oktober 2022: 23m^3 se hout verbrand. 952 sakkies ys en 200 tien liter houers water uitgedeel. Dit is net om julle ‘n klein bietjie van ‘n idea van die groot okasie te gee.

Die naweek gaan oor Suider Afrikaners is plesierig, so ons speel, dans, gesels en is plesierig om onse vuurtjies.

Bepreking sal geneem word van 1 Junie 2023 gedoen vir kampplek. Dorm rooms moet voor 30 Junie 2023 bespreek word asb. Julle kontak my op messenger vanaf 1 Julie 2023 , ek stuur julle die bank besonderhede en sodra betalings ontvang is, is jou naam op die lys en die verwelkomingskomitee begroet julle by aankoms.

Motelkamers is by Tarawera River Lodge. (minimum 4 nagte asb)

‘n Program sal ook hier op datum gebring word.

Donderdag 19 Oktober 2023 arriveer ons, slaan tente op trek die karavane reg en vanaf 7nm uur tot 11nm sokkie ons lekker.

Vrydag oggend besoek ons ‘n besienswaardigheid in die area. 17h30 Saterdag aand is openings- en verwelkomingsaand en daarna sokkie ons lekker.

Saterdag speel ons speletjies vanaf 10am to 12pm en weer vanaf 2pm tot 4pm.
Skryf reeds September maand jou in, span en in waaraan jy wil deelneem. Soos ons ses daag julle in volley ball, kricket touch sakresies, tyre stoot, toutrek ens uit – dan soek ons vir julle teenstanders.

Sondag is dan potjie braai en spit dag met sokkie na die tyd. Sondag aan deel ons ook die pryse uit na 19h00.

Maandag neem ons afskeid van mekaar en keer terug na die werklikheid.
Kostes vir die naweek
Dorm is $560 vir die vier nagte by die Firmin Lodge (10km van die Kawerau Familie Kamp venue) – Dorms slaap 6 mense.
Motel kamers is by die Tarawera River Lodge.

Om te kamp sonder krag is $120 per gesin vir die 4 nagte.

Aktiwiteits kostes en almal moet dit betaal asb:
$50 per persoon 20 jaar en ouer.
$20 per kind 5 jaar tot 19 jaar.

Aktiwiteite sluit in die speletjies, toilette, vullisverwydering, musiek, vermaak, kompetisies, ys, hout, vries geriewe, koelkamer, skoonmaak na die tyd en wie weet wat nog.

Die borge tans is:
Cathro Financial Services (mortgage)
Thrive Finanacial Services (insurance)
Rand Rescue – wereld wyd.
Pakkie vir Saarkie – Konnect Magazine
Flamecut – Staal fabrikasie
Renda Design Enige iets 3 dimentioneel
Sterling Finance (motors, bote , karavane en vele meer speelgoed))
AG Automotive and Wof Hamilton
Annron Engineering
Elmare’s DJ Services
Tarawera River Lodge – Kawerau – Motel verblyf
Kawerau Thermal Motel.
Oravida water – Bay of Plenty
KC Printing and Apparel ( ex Paws Printing) – Hemde, Banners en plakate en vele meer.
Judy van Zyl Photographing
Louise Botha kunsgalery – Nelson gelee.
Little and Wild SA shop Taupo
Kalm Beauty and Massage
R & A Renovations
AG Automotive and Wof Hamilton
DK Automotive – East Tamaki
Hotspot Welding – Silverdale
Hub Auto Clinic – Whakatane
Lekker Coffee – Auckland
Magma Business Consultanting
Elmarie Steenberg Batfoot & Thompson
Gaskunstenaar 1. Engelse Boer Robbie Wood
Gaskunstenaar 2: Joe F
Gaskunstenaar 3: Reeva Gers

Ondersteun hierdie borge gerus en groot asseblief!

Responses