Loading Events

« All Events

  • This event has passed.
Apr 12

Spoegwolf in Auckland

April 12 @ 7:00 pm - 10:30 pm

Die Spoegwolf kom terug na Australië en New Zealand met ‘n Afrikaanse storm van musiek, kuns en goeie energie. Hulle toer regoor die wêreld om op te tree voor mede soekers wat nooit vind. Hul musiek is erg Suid-Afrikaans en eerlik. Kom geniet die optrede in Auckland. Deure open 7:00PM en optrede begin 7:30PM
Doors open at 07:00PM and show starts 07:30PM. Strictly 18+ as required by venue. Tickets are $70 per person.
Moontlik gemaak deur die ondersteunung van Afriforum Wereldwyd

Details

Date:
April 12
Time:
7:00 pm - 10:30 pm
Website:
https://studiovenue.co.nz/

Venue

Studio De Venue
340 Karangahape Road
Auckland, 1010 New Zealand
+ Google Map

Responses