Afrikaans is Lekker 2025 – Amsterdam

AFRIKAANSE POPSTER-VIERTAL BINNEKORT IN AMSTERDAM Kersfees kom vanjaar vroeg vir Nederlandse aanhangers van die Afrikaanse supersterre Ricus Nel, Brendan Peyper, Elandré en Liza Nel! Dié…